News & Events

to satisfy the curious people

Konfetti Laat Reeds Wêreldwyd Koppe Draai

Sien die aanhegsel vir ‘n fantastiese artikel oor Konfetti wat grotendeels hier op Blaauwklippen opgeneem is.

“Ek dink Suid-Afrikaanse gehore word onderskat wanneer dit kom by Afrikaanse flieks. Dit is ‘n baie meer gesofistikeerde gehoor vir wie daar dikwels net toilethumor opgedis word.”
Read more here

Share This: