Blaauwklippen vind sy nis

’n Stellenbosse wynplaas het met ’n skaars kultivar vir
hom ’n nismark geskep. Zinfandel is ’n moeilike perd in
die wingerd, maar wanneer dit eers in die bottel is, swymel
selfs die Hollywood-liefling Charlize Theron daaroor.

Lees meer 

Share this post

Share on facebook
Share on google
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on print
Share on email

Sign up for our newsletter

Make A Booking